Hallo almal. Die blog is om julle almal op hoogte te hou met wat hier aangaan. Ek (Amanda) is die hoofblogger hier en ek werk aan al die ander. Geleidelik sal die blog na iets begin lyk en sal die mense gewoond raak daaraan om bietjie goed hierop te pos.
Bly op hoogte deur aan die linkerkant 'n paar dinge te doen:
1. Volg die blog deur op "Follow" te kliek. Volg dan die instruksies.
2. Sit in jou epos adres en sodra iets nuuts gepos word, sal dit na jou gepos word.
3. As jy 'n google homepage het, kan jy een van die "kry die nuus outomaties" knoppies kliek. Nuwe blog posts sal dan op jou google homepage verskyn.
Maklik.
No comments:
Post a Comment